Lecturers of the Faculty of Theology attend historical conference in Stellenbosch

Posted on July 23, 2009

This conference was organized by the faculty of Theology in Stellenbosch and coincided with their 150th anniversary this year. Many scholars from all over the country and even as far as Europe and America came to be part of this truly historical event.

Prof Jullian Muller, head of the department Practical Theology at TUKS decribed his experience of the conference as follows: "Dit was 'n voorreg om die gesamentlike konferensie van teologiese
werkgemeenskappe te kon bywoon op Stellenbosch (22-26 Junie 2009). Die waarde van so 'n gesamentlike byeenkoms is daarin geleë dat mens iets van 'n werk-gemeenskap bo-oor die grense van jou eie vakgebied beleef. Dit is hoog tyd dat ons weg beweeg van die versnippering van teologie in die
afsonderlike hokkies van onderskeie vakke. Die hedendaagse tendense is meer in die rigting van interdissiplinêre werk. Die grense tussen vakke is besig om te vervaag. Daarom is 'n uitdrukking van die groter eenheid op hierdie manier van groot waarde. Terwyl daar tog genoeg geleentheid was vir die
afsonderlike werkgemeenskappe om voort te gaan met hulle gevestigde werk. Die pragtige fasiliteite van die Kweekskool op Stellenbosch het ook bygedra tot 'n baie positiewe ervaring."

We hope that there will be many such conferences in times to come.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences