[email protected]. A small registration fee (R100 per day) that includes lunch and tea/coffee through the course of the day is payable.
Venue: Postgraduate Centre L1/64
Programme
Friday, 11 February
10:00 Registration
10:15 - 10:45 Jacomien van Niekerk and Shaun de Jager
“Die representasie van Afrikaneridentiteit in Kaburu deur Deon Opperman.”
10:45 - 11:15 Carli van Lingen
“ Afrikaanssprekendes op televisie: Die konstruksie van Afrikaanse identiteit in geselekteerde Afrikaanstalige televisiedramas (1985 – 2006).”
11:15 – 11:45 Neil Cochrane
“Swart Afrikaanse vroueskrywers opnuut beskou met spesifieke verwysing na Noudat slapende honde (2008) deur Ronelda Kamfer”.
11:45 – 12: 15 Hein Willemse
“Asof hy melaats is”: Die alleenstryd van S. V. Petersen
12:15 – 13:30 Lunch
13:30 - 14:00 Heinrich Ohlhoff
’Wij willen van den kerels zinghen’ uit die perspektief van die kritiese diskoersanalise”
14:00 – 14:30 Charl Blignaut
“Die etniese simbole van die Afrikaanssprekendes: Afrikanernasionalisme en die etno-simbolisme van Anthony Smith.”
15:00 – 15:30 Renée Marais
“Nederlandse poësie (De Coninck/Lanoye in vertaling.”
15:30 – 16:00 Tea /Coffee
16:00 – 16:30 Anné Brümmer
"’n Teoreties gefundeerde, geannoteerde Afrikaanse vertaling van Alan Paton se roman ‘Cry, the Beloved Country.’”
16:30 – 17:00 Leti Kleyn
“[om] nou hier op oordeelsdag bontbokke te kom tel” – Wopko Jensma en die sensuurwetgewing van die jare 70
Saturday 13 February
9:00 Registration
9:15 – 9:45 Jac Conradie
“Geweld in enkele Middelnederlandse werke.”
9:45 - 10:15 Adéle Nel
Om Amsterdam te verbeel(d): ©° verkenning van die ruimtelike problematiek in 30 Nagte in Amsterdam (Etienne van Heerden)
10:15 – 10:45 Martjie Bosman
"Drie keisersportrette" en die Romeinse geskiedenis in Nuwe verse van N.P. van Wyk Louw.
10:45 – 11:15 Tea/Coffee
11:15 – 13:00 G.R von Wieligh-lesings
Corlietha Swart
Landmeter Von Wielligh op ongekarteerde taallandskap.
Jaap Steyn
G.R. Von Wielligh as historikus van die “eerste” Afrikaanse taalbeweging.
Hennie van Coller
G.R. von Wielligh se bydrae tot die voorsiening van Afrikaanse leesstof en die kweek van ‘n leeskultuur: ‘n literêrhistoriese perspektief op sy skeppende prosa.
13:00 – 14:00 Lunch
14:00 – 14:30 Cilliers van den Berg
"Die transmissie van trauma: 'Tralievader' deur Carl Friedman".
14:30 – 15:00 Willie Burger
“’n Verandering van vorm as die vorm van verandering: Antjie Krog se Ander Tongval.
15:00 Johann Lodewyk Marais
"Geskiedenis en literatuur in N.P. van Wyk Louw se Germanicus (1956)"
15:30 – 16:00 Tea /Coffee
16:00 - 16:30 Burgert Senekal
“ Die representasie van vervreemding in hedendaagse Afrikaanse protesmusiek.”
16:30 – 17:00 Andries Visagie
“’n Historiese oorsig van ontwikkelinge in die Suid-Afrikaanse egoliteratuur sedert 1994: belydenis, apologie en outo-etnografie.”
Get Social With Us
Download the UP Mobile App