Modulekode | JND 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om leerders in staat te stel om so effektief moontlik op 'n meer akademiese vlak in isiNdebele te kommunikeer en die taal te onderrig. Die module bied 'n volledige oorsig van die leerinhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos dit in die Nasionale Kurrikulumverklaring voorgeskryf word. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App