Code | Faculty |
---|---|
01130013 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 3 jaar | Totale krediete: 368 |
Prof HJ Bosman [email protected] | +27 (0)124203111 |
Hierdie program het ten doel om die leerder toe te rus met sowel kommunikatiewe vaardigheid as deeglike kennis van die taal, letterkunde en kultuur van ten minste twee tale. Die student word deur die bestudering van die betrokke taal/tale en letterkundes(s) gelei tot ’n kritiese denkhouding en verantwoorde deelname aan (kulturele) diskoerse en perspektiewe in verskillende fasette van die mens en sy interaksie met die wêreld. Deur sy/haar studies voort te sit by wyse van ’n honneursgraad in Vertaling en Professionele Skryfwerk of ’n honneursgraad in Toegepaste Taalstudie na voltooiing van die BA Tale-program, word die student toegerus om as ’n navorser, voltydse praktisyn of vryskutwerker tot een of meer van die volgende beroepsterreine toe te tree: vertaling en tolking, redigering, leksikografie, taalbeplanning en taalontwikkeling, korporatiewe kommunikasie, teksontwerp, die advertensiewese, kreatiewe skryfkuns, mediawerk, gemeenskapsontwikkeling, toerisme en die diplomatieke sektor. Deur sy/haar studies voort te sit by wyse van ’n Nagraadse Sertifikaat in Onderwys, word die student toegerus om tot die onderwysberoep toe te tree. Na voltooiing van die BA Tale-program, kan studente ook aansoek doen om toelating tot ’n honneursgraadprogram in Joernalistiek.
Minimum vereistes vir 2016 | ||||
Prestasievlak | TPT | |||
Afrikaans of Engels | ||||
NSS/IEB | HIGCSE | AS-Level | A-Level | |
5 | 3 | C | C | 30 |
Studente wat in terme van hul akademiese geletterdheid as risikogevalle geïdentifiseer is, is verplig om VAG 110 en VAG 125 te neem.
Studente wat nie in terme van hul akademiese geletterdheid as risikogevalle geïdentifiseer is nie, is verplig om ’n taalmodule ter waarde van 12 krediete uit die lys van taalmodules (sien Akademiese geletterdheid) te neem.
Let wel: Indien ? taal onder ‘Keusemodules’ gekies is, kan dieselfde taal nie ook onder ‘Kernmodules’ gekies word nie.
(Tale: Afrikaans, Engels, IsiZulu, Sepedi, IsiNdebele, Frans, Duits, Portugees, Spaans, Grieks, Hebreeus en Latyn. Kyk die taalgroepe vir keuses in programme.)
Studente met ’n besondere belangstelling in enige van die volgende taalterreine kan die betrokke dosente raadpleeg vir hulp in verband met die samestelling van die program:
Afrikaans:
Dr N Bosman, GW 15-29, Tel: 012 420 4075; e-pos: [email protected]
Afrikatale:
Dr HJ Bosman, GW 15-9, Tel: 012 420 2335, e-pos: [email protected]
Prof E Taljard, GW 9-16, Tel: 012 420 2494, e-pos: [email protected]
Antieke Tale en Kulture:
Prof GJ Swart, GW 22-22, Tel: 012 420 2762; e-pos: [email protected]
Moderne Europese tale:
Prof S Mühr, GW 14-18, Tel: 012 420 2419; e-pos: [email protected]
Kreatiewe skryfkuns:
Prof HJ Pieterse, GW 22-10 Tel: 012 420 4194/4862; e-pos: [email protected]
TAALGROEPE VIR KEUSES IN PROGRAMME
Let wel: U moet asb die alfabetiese modulelys raadpleeg vir volledige inligting rakende alle taalmodules soos hieronder gelys, aangesien sommige van hierdie modules spesifieke vereistes/voorvereistes het.
Modulegroep 1 – Afrikaans
Jaarvlak 1
• As moedertaal: AFR 110,120
• Vir sprekers van ander tale (ook vir sprekers van ander tale wat vir kwalifikasies in die regte en opvoedkunde ingeskryf is) AFR 114
• Vir studente in die regte (eerste taal): AFR 110 Nota: AFR 120 kan bykomend geneem word.
• Vir opvoedkundestudente: AFR 110,120 (moedertaal); AFR 114 (sprekers van ander tale)
Jaarvlak 2
• As eerste taal: AFR 214, AFR 210,220
• Vir opvoedkundestudente: AFR 214, AFR 220
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 210,220
Jaarvlak 3
• As eerste taal: AFR 311,321
• Vir opvoedkundestudente: Vrye keuse uit die modules met alfakodes AFR en LCC wat op jaarvlak 3 aangebied word.
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 312,320,322
Modulegroep 2 – Engels
Jaarvlak 1
• Vir spesiale doeleindes: ENG 118
• Vir akademiese doeleindes: ENG 110,120
Jaarvlak 2
ENG 210,220
Jaarvlak 3
• ENG 310,320
• ENG 311,322
Modulegroep 3 – Frans
Jaarvlak 1
• Vir beginners: FRN 104,181 (LLM studente)
• Kultureel-professioneel (vir student wat Frans in Graad 12 geslaag het): FRN 113,123
Jaarvlak 2
FRN 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: FRN 361,362,363,364
Modulegroep 4 – Duits
Jaarvlak 1
• For beginners: DTS 104
• Kultureel-professioneel (vir studente wat Duits in Graad 12 geslaag het): DTS 113,123
Jaarvlak 2
DTS 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: DTS 361,362,363,364
Modulegroep 5 – Grieks
Jaarvlak 1
GRK 110,120
Jaarvlak 2
GRK 210,220
Modulegroep 6 – Hebreeus
Jaarvlak 1
HEB 110,120
Jaarvlak 2
HEB 210,220
Modulegroep 7 – Latyn
Jaarvlak 1
LAT 110,120 (studente wat Latyn in Graad 12 geslaag het, kan direk met Latyn op jaarvlak 2 voortgaan.)
Jaarvlak 2
LAT 210,220
Jaarvlak 3
LAT 310,320
Modulegroep 8 – IsiNdebele
Jaarvlak 1
Vir sprekers van isiNdebele as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: NDE 110, AFT 121
Jaarvlak 2
NDE 210, AFT 220
Jaarvlak 3
NDE 310, AFT 320
Modulegroep 9 – IsiZulu
Jaarvlak 1
• Vir beginners: ZUL 110,120
• Vir sprekers van isiZulu as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: ZUL 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat ZUL 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: ZUL 210,220
• Vir studente wat AFT 121, ZUL 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, ZUL 211
Jaarvlak 3
ZUL 310, AFT 320
Modulegroep 10 – Sepedi
Jaarvlak 1
• For beginners: SEP 110,120
• For speakers of Sepedi as home language or first or second additional language: SEP 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat SEP 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: SEP 210,220
• Vir studente wat AFT 121, SEP 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, SEP 211
Jaarvlak 3
SEP 310, AFT 320
Modulegroep 11 – Spaans
Jaarvlak 1
Vir beginners: SPN 101,102
Jaarvlak 2
SPN 211,221
Jaarvlak 3
SPN 311,321
Modulegroep 12 – Portugees
Jaarvlak 1
• Vir beginners: PTG 101
• Portugese taal en kultuur (vir studente wat Portugees in Gr 12 geslaag het): PTG 113,123
Jaarvlak 2
PTG 211,221
Jaarvlak 3
PTG 311,321
Akademiese geletterdheid
Alle studente wat vir die eerste keer aan die Universiteit van Pretoria inskryf en alle nuwelingstudente wat vir die eerste keer by die Fakulteit Geesteswetenskappe inskryf se akademiese geletterdheid sal aan die begin van die akademiese jaar deur middel van hulle NSS-punte bepaal word.
Alle studente in die Fakulteit Geesteswetenskappe wat as risikogevalle geïdenti¬fiseer is, is verplig om ten minste twaalf krediete te verwerf in die akademiese- geletterdheidsmodules VAG 110 of ALL 110 en VAG 125 of ALL 125.
Alle studente in die Fakulteit Geesteswetenskappe wat nie as risikogevalle geïdentifiseer is nie, is verplig om ten minste 12 krediete in ’n taalmodule te verwerf:
Department of English
ENG 110 Introduction to literature in English (I)
ENG 120 Introduction to literature in English (II)
ENG 118 English for specific purposes
Departement Afrikaans
AFR 110 Afrikaanse taalkunde en letterkunde
AFR 120 Afrikaanse taalkunde en letterkunde
AFR 114 Afrikaans vir sprekers van ander tale (I)
Departement Afrikatale
NDE 1101 Inleiding tot isiNdebele-grammatika: Capita selecta
*Studente wat isiNdebele in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
ZUL 110 IsiZulu vir beginners
ZUL 111 Inleiding tot isiZulu-grammatika – Capita selecta
*Studente wat isiZulu in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
SEP 110 Sepedi vir beginners
SEP 111 Inleiding tot Sepedi-grammatika – Capita selecta
*Studente wat Sepedi in die tweede semester wil neem, registreer ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta)
STW 110 Setswana vir beginners
STW 111 Inleiding tot Setswana-grammatika – Capita selecta
*Studente wat Setswana in die tweede semester wil neem, moet ook vir AFT 121 (Afrikatale-letterkunde: Capita selecta) registreer.
Departement Moderne Europese Tale
DTS 104 Duits vir beginners
DTS 113 Duits: Kultureel-professioneel (1) *Voorvereiste: Graad 12 Duits
FRN 104 Frans vir beginners
FRN 113 Frans: Kultureel-professioneel (1) *Voorvereiste: Graad 12 Frans
SPN 101 Spaans vir beginners
SPN 102 Spaans vir beginners
PTG 101 Portugees vir beginners
Departement Antieke Tale en Kulture
HEB 110 Hebreeus
LAT 110 Latyn
GRK 110 Grieks
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App