E-pos ons

FAQ
Departement Inligtingkunde: Kersfees Middagete
7 Desember 2017

 

Die Departement Inligtingkunde sal vanaf 10:00 op Vrydag 8 Desember 2017 gesluit wees vir hul Kersfees middagete.

Die Departement sal weer op Maandag 11 Desember 2017 oop wees.
- Outeur Departement Inligtingkunde
Deel hierdie blad
Geredigeer deur Ansa HeylWysig