Dood is tydelik - die herrysenis van die kaal molrot

Prof Nigel Bennett en dr Heike Lutermann van die Universiteit van Pretoria se Departement Dierkunde en Entomologie, is betrokke by 'n opwindende studie oor die kaal molrot wat in Science gepubliseer is.

Malariabewustheidsweek: Versprei die woord oor malaria

Die Universiteit van Pretoria Instituut vir Volhoubare Malariabeheer het 'n bewusmakingsveldtog oor malaria van stapel gestuur, waartydens daar ook gefokus sal word op van die navorsing wat by die Instituut gedoen word.

Afrika se beskermde gebiede het slegs 'n kwart van die van die olifante wat hulle moet hê

'n Nuwe studie van die Navorsingseenheid vir Bewaringsekologie (CERU) by die Universiteit van Pretoria verskaf 'n raming van die aantal olifante wat in 73 beskermde gebiede oor 21 Afrika-lande teenwoordig moet wees.

Nuwe verbindings hou belofte in vir die behandeling van tuberkulose

'n Studie deur navorsers van die Departement Chemiese Patologie aan die Universiteit van Pretoria het drie verbindings geïdentifiseer wat belofte mag inhou vir die behandeling van tuberkulose

Video-boodskap van die Rektor aan studente en personeel | Einde van die eerste kwartaal 2017

Met die eerste kwartaal van 2017 reeds agter die rug het ons baie om te vier. Visekanselier en Rektor van die Universiteit van Pretoria, prof Cheryl de la Rey, lig 'n paar van ons suksesse oor die afgelope vier maande uit.

Aansoeke 2018
Nuwe studente
Huidige studente
Internasionale studente
Nadoktorale studente
Fooie en befondsing
Studenteverblyf
Alumni
Ouers
Jaarboeke
Betalings

Oorweeg jy die Universiteit van Pretoria?

Die Universiteit van Pretoria is 'n navorsingintensiewe universiteit met verskeie fakulteite. Die Universiteit het kampusse in Pretoria en omgewing en in die land se ekonomiese middelpunt, Johannesburg. Die Universiteit is gerieflik naby staatsdepartemente en belangrike navorsingsentiteite, insluitend die Nasionale Navorsingstigting (NNS) en die WNNR (Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad), in Pretoria geleë.

Meer oor UP

Wat gebeur by UP?
Herfspromosieplegtighede 2017

Die Universiteit van Pretoria se Herfspromosieplegtighede vind plaas van 30 Maart tot 10 Mei 2017. Die geleenthede sal regstreeks op YouTube uitgesaai word sodat vriende en familie wat dalk nie die seremonies kan bywoon nie ook in ons studente se groot oomblik kan deel. Klik op 'Vind meer uit' om na die regstreekse uitsendings van die geleenthede te kyk.

Geleenthede
RSS
Volledige geleentheidkalender
Di
Apr 25
12:00 - 14:00
Ouditorium, Vlak 3, Merensky 2 Biblioteek, Hatfieldkampus
Do
Mei 04
12:00 - 13:30
Ouditorium, Vlak 3, Merensky 2-biblioteek, Hatfieldkampus
Video's
Kyk na al die YouTube-video's

Krag by UP: Navorsing vir 'n energie-doeltreffende SA

Die wetenskap van gebruikerservaring