Jaarboeke

Neurofisiologie 801


 
Modulekode NFG 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Studie van neurofisiologie van molekulêre tot sisteemvlak soos van toepassing op alle aspekte van algemene psigiatrie, neuropsigiatrie en psigofarmakologie.

Modulekrediete 36.00
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Fisiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences