Code | Faculty |
---|---|
10256002 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 3 jaar | Totale krediete: 400 |
Prof OB Greeff [email protected] | +27 (0)123192254 |
'n Kandidaat vir toelating tot MPharmMed-graadstudie moet vir minstens een jaar in besit wees van die graad MBChB van die Universiteit van Pretoria of 'n kwalifikasie wat deur die Universiteit as gelykwaardig beskou word. Daarbenewens moet die student by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika as geneesheer geregistreer wees.
Sien ook Algemene Regulasies.
Die graad word met lof toegeken aan ’n student wat ’n finale punt van minstens 75% in die ondergenoemde modules behaal het:
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App