Modulekode | AFR 715 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die Afrikaanse semantiek, leksikale semantiek en leksikologie 'n Grondige oorsig word gegee oor die ontwikkeling van die onderskeie vakgebiede. Taal, betekenis en konteks word in samehang beskou. Die kognitiewe semantiek word in besonderhede behandel. Kwessies eie aan Afrikaanse taalverskynsels en woordeskat word aangeraak. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App