Code | Faculty |
---|---|
01264383 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof AB Hofmeyr [email protected] | +27 (0)124202702 |
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App