Modulekode | WST 322 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Beslissingsteorie. Verliesverdelings. Herversekering. Risikomodelle. Teorie van bankrotskap. Geloofwaardigheidsteorie. Metodes vir vooruitberaming van aantal eise en totale eisbedrag. Gebruik van statistiese rekenaarprogramme vir praktiese statistiese modellering en ontleding. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | WST 211, WST 221, WTW 211 GS en WTW 218 GS |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Statistiek |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App