Modulekode | OPR 800 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Praktiese module: assessering en ondersteuning van kinders met emosionele, gedrags, leer- en beroepsverwante behoeftes. Analise van gesinne. Gemeenskapswerk. Groepwerk. Implementering en interpretering van sielkundige media, diagnostisering, verwysing, verslagskrywing, sowel as terugvoer aan ouers. Multidissiplinêre samewerking. Ouerbegeleiding. Onderhoudsvaardighede binne die raamwerk van die opvoedkundige sielkundige model van hulpverlening. Luister- en kommunikasievaardighede. Etiese aspekte en die regte van die kliënt. Die praktyk van die opvoedkundige sielkundige. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App