Jaarboeke

Simboolstelsels 701


 
Modulekode AAK 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Kommunikasie vir persone met erge gestremdhede en die gebruik van ongesteunde en gesteunde sisteme. 'n Praktiese komponent is hierby ingesluit. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om AAK-simboolsisteme en die redes waarom hierdie sisteme suksesvol is wanneer daar gewerk word met persone met erge gestremdhede te verstaan, deur dit te gebruik met ‘n persoon met min of geen funksionele spraak.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences