Modulekode | FTP 403 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde omvattende fisioterapeutiese hantering van pasiënte met aanmeldbare en nie-aanmeldbare siektes en toestande. Dit behels lewenstylsiektes, chroniese siektes, die impak van MIV op gestremdheid, slagoffers van trauma, en geestesgesondheid. Die impak van fisiese, ekonomiese/politiese/psigososiale omgewing op gesondheid en welstand, bevordering van gesondheid en ontwikkeling op sportwetenskap. Die omvattende fisioterapeutiese hantering van pasiënte is van toepassing op pasiënte van alle ouderdomme waar toepaslik op pediatrie, kindergesondheid, adolessensie, vroue- en manlike gesondheid, en gesondheid en siekte in die middeljare en in geriatrie, leefstylsiektes, chroniese siekte, impak van MIV op gestremdheid, trauma-slagoffers en/of 'n geestesgesondheidstoestand, en spreek die determinante van gesondheid oor die totale lewenspan aan. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | RHC 451, RHC 452, FAR 381, FAR 382, FTP 303, FTP 304, POL 300 |
Kontaktyd | 1 webgebaseerde periode per week, 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week, Gemeenskapsbetrokkenheid |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Fisioterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App