Modulekode | FTP 303 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Teorie van omvattende fisioterapeutiese hantering (voorkomend, bevorderend, genesing en rehabilitasie) van aanmeldbare, nie-aanmeldbare en infektiewe toestande, lewenstylsiektes, chroniese siekte, die impak van MIV op gestremdheid en op pasiënte wat trauma en psigiese aantasting het. Impak van fisiese/ekonomiese/politiese/ psigososiale omgewing op gesondheid en welstand, gesondheidsbevordering en ontwikkeling en sportwetenskap. Omvattende fisioterapie hantering word toegepas op kindergesondheid, tydens kinderjare, adolessente gesondheid, volwasse gesondheid en siekte in die middeljare asook geriatrie. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, ANP 210, GMB 252, GMB 253, FTP 241, POL 251 ,FTP 231, |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 ander kontak per week, Gemeenskapsbetrokkenheid, 3 webgebaseerde periodes per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Fisioterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App