Jaarboeke

Betalingsmetodes 320


 
Modulekode VHD 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BCom met spesialisering in regte (a) Kenmerke van verhandelbaarheid; die wissel, tjek en promesse; : partye betrokke by wissels, tjeks en promesses (b) Geldigheidsvereistes, verhandeling, houerskap en akseptasie (c) Die bankier-kliënt-verhouding; kruisings en toevoegings tot kruisings; die regsposisie van die betrokkene en invorderingsbank (d) Elektroniese betalingsmetodes
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences