Code | Faculty |
---|---|
01243026 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Dr G Paleker [email protected] | +27 (0)124202664 |
Sommige modules word afgewissel; raadpleeg die programbestuurder oor watter modules vanjaar aangebied word.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
'n Studie van tendense en denkrigtings in Suid-Afrikaanse en Westerse geskiedskrywing.Module-inhoud:
Aspekte van die geskiedenis van Suid-Afrika.Module-inhoud:
Aspekte van die geskiedenis van moderne Afrika.Module-inhoud:
'n Studie van teoretiese en metodologiese aspekte.Module-inhoud:
Aspekte van die sosio-kulturele geskiedenis van Suid-Afrika.Module-inhoud:
Aspekte van die moderne wêreldgeskiedenis.Module-inhoud:
'n Navorsingsverslag wat die leerder die geleentheid bied om primêre historiese navorsing te doen.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App