Code | Faculty |
---|---|
01243024 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Prof CC Boonzaaier [email protected] | +27 (0)124202597 |
Prof KL Harris [email protected] | +27 (0)124202665 |
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Ontwikkeling van die konsep erfenis- en kultuurtoerisme, navorsingsvelde, benaderings, verskillende navorsingsmetodes.Module-inhoud:
Ontwikkeling van die konsep erfenis- en kultuurtoerisme, navorsingsvelde, benaderings, verskillende navorsingsmetodes.Module-inhoud:
Navorsingsverslag oor 'n aspek van erfenis- en kultuurtoerisme.Module-inhoud:
Kultureel-antropologiese belangstelling in toerisme. Toerisme en identiteitsvorming. Toerisme as 'n vorm van pelgrimskap, imperialisme en globalisering. Toerisme en volhoubare ontwikkeling.Module-inhoud:
Hierdie module dek ’n verskeidenheid kontemporêre kwessies in argeologie wat wissel van die opkoms van sosiale kompleksiteit en staatstelsels in Suider-Afrika, tot die begrip van materiaal- kultuur in die argeologiese rekord. Die module-inhoud is bedoel om dinamies te wees, en kontemporêre tendense en ontluikende kwessies te weerspieël, terwyl dit in die kernnavorsings-temas en spesialiteite van die Department geanker is.Module-inhoud:
Aspekte van die geskiedenis van Suid-Afrika.Module-inhoud:
Aspekte van die geskiedenis van moderne Afrika.Module-inhoud:
Gevorderde argeologiese teorie Diepte-, deelnemende seminaarstyl-ontleding van die funkies van argeologiese teorie en die ontwikkeling daarvan in ’n globale konteks en in Afrika. Aktuele teoretiese ontwikkelings soos landskap, gender en bemiddeling word gedek. Studente sal ook kernnavorsingsvaardighede geleer word ten einde kritiese denke en evaluering te verbeter.Module-inhoud:
Die hele spektrum van omgewingsbestuursfunksies: die invloed daarvan op die voortbestaan en ontwikkeling van kultuurhulpbronne in die omgewing.Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
This module focuses on managing ecotourism (including the natural and cultural resource base) following eco-principles and guidelines in order to provide a framework for sustainable/responsible tourism development in response to community needs within the Southern African context. The concepts of ecotourism, alternative tourism, responsible tourism and geotourism are debated. A conceptual framework of the debated concept is developed with its underlying fundamentals. The management of ecotourism is studied from a theoretical perspective addressing issues such as the planning, design and sustainable development of eco-facilities and spaces; co-creation and the experienced tourist; the greening of the environment; and managing sustainable events; against the backdrop of climate change using local, national and international case studies.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App