Modulekode | TMS 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Deel A – Vervoerbeplanning: omgewings-, ekonomiese en sosiale impak van vervoer; vervoerbeplanningsproses; inleiding tot vervoerstudies en evaluasie; openbare vervoer; funksionele padhiërargie; geometriese paduitleg; padreserwedimensies; parkering; voorbereiding van `n uitleg. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Stads- en Streekbeplanning |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App