Modulekode | EKK 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Kragvloei: busadmitansiematriks, busimpedansiematriks, Gauss Seidel en Newton Raphson metodes. Fout-analise: gebalanseerde fout-analise, simmetriese komponente, ongebalanseerde fout-analise. Kragstelsel beveiliging: definitiewe tyd, inverse-definitiewe-minimum-tyd (IDMT), inleiding tot stroombaan en aardfout-beveiliging, verspreiding stelsel beveiliging, transmissiestelsel beveiliging, retikuleringstelsel beveiliging. Sizing van beveiliging toestelle, hoë spanningsbeheer, spanning, oorgangsverskynsel. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EKK 320 GS |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App