Jaarboeke

Program: DArb Arbeidsterapie

Code Faculty
10268001 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar

Programinligting

Die graad DArb word toegeken op grond van ’n proefskrif en, tensy die Dekaan anders besluit, ook ’n eksamen wat handel oor die vakgebied van die proefskrif.

Toelatingsvereistes

Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, word 'n kandidaat slegs tot doktorale studie toegelaat indien hy of sy in besit is van 'n magistergraad.

Addisionele vereistes

Sien ook Algemene Regulasies.

Let wel: Alle DArb-studente moet registreer vir TNM 800 Toegepaste navorsings-metodologie 800 en dit bevredigend bywoon. (Vrystelling word verleen indien die module reeds vir die MArb-graad geslaag is).

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences