Modulekode | SWL 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Suid-Afrikaanse gebaretaal binne die raamwerk van internasionale gebaresisteme. Die beginsels van gebaretaal – leksikon en grammatika. Praktiese inoefening van basiese gesprekvoering. Die rol/benutting van gebaretaaltolke. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SWL 101 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App