Code | Faculty |
---|---|
12240201 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 128 |
Die leergang word in oorleg met die betrokke departementshoofde bepaal. 'n Student moet in modules met 'n totaal van minstens 128 krediete slaag.
Die graad word slegs op grond van eksamens toegeken.
Behoudens die bepalings van Reg. G.1.3 en G.54 word ‘n BIng-graad of ‘n gelykwaardige kwalifikasie vir toelating vereis.
Studente mag 32 krediete se modules uit ’n ander spesialisrigting of departement neem, met toestemming van die Koördineerder: Nagraadse studie.
Dit is ’n vereiste dat ’n student al drie bio-ingenieurswese honneursmodules sowel as Inleiding tot navorsing 732 (EIN 732) moet voltooi, ten einde vir ’n magister of PhD in Bio-ingenieurswese te kan registreer.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App