Code | Faculty |
---|---|
12240011 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 128 |
Die leergang word in oorleg met die betrokke departementshoofde bepaal. 'n Student moet in modules met 'n totaal van minstens 128 krediete slaag.
Die graad word slegs op grond van eksamens toegeken.
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies Reg. G.1.3 en G.54, word ?n BIng-graad of ?n gelykwaardige kwalifikasie vir toelating vereis.
‘n Geskikte boeket van 8 modules moet met die samewerking van die Departementshoof saamgestel word om te pas by een van die volgende spesialiseringsgebiede:
Bedryfsingenieurs word nie toegelaat om meer as 2 toepaslike modules uit ander departement te neem nie.
Nie-Bedryfsingenieurs word nie toegelaat om meer as 1 toepaslike module uit ander departement te neem nie.
'n Maksimum van 3 goedgekeurde modules mag van ander departemente gekies word.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App