Gelukwense aan ons gegradueerde kollega

Posted on September 03, 2008

Sonder veel gejuig of gedruis het een van ons kollega's gespartel en geskrywe en uiteindelik 'n meesterstuk geskep.  In 'n departement soos ons s'n, gaan dinge egter nie ongesiens verby nie!  Die Departement Menslike Hulpbronbestuur wil graag vir Annemarie De Beer hartelik geluk wens met die toekenning van haar Magister-graad by die gradeplegtigheid van 4 September 2008.  Ons wag in spanning om te sien wat volgende uit haar pen gaan voortvloei!

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences