Karoobrokkies, 'n literêre reis

Posted on February 11, 2021

Net buite Ladismith, op die Laingsburgpad, duik die rigtingwyser na Winkelplaas skielik aan die linkerkant op. Die bordjie bring ’n warm vertroudheid soos wat mens sou verwag van ’n padwyser na ’n geliefde plek. Maar dit is ’n plek waar ek nog nooit was nie en ek was tevore nie eens seker dat dié plek werklik bestaan nie. Ek het immers nog net in Abraham de Vries se kortverhale oor Winkelplaas gelees. Dit was nog altyd slegs ’n storieruimte vir my. Noudat ek dit as “regte plek” herken, kyk ek ’n bietjie rond en kan ook sommer Towerkop aan die ander kant van die pad identifiseer....Lees die volledige artikel op Litnet

- Author Tercia Klopper

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences