Nederlandse Winterskool

Posted on November 07, 2019

Hierdie jaarlikse instelling wat by verskillende universiteite aangebied word, is 'n hoogtepunt vir studente wat Nederlands neem.

21 studente het die Winterskool bygewoon. 14 van die studente was afkomstig van die Universiteit van Wes-Kaapland en die Universtiteit van Kaapstad.

Die ander 7  was van van UNAM in Namibië, Fort Hare (Oos-Londen), UFS en UP. 

Dat was geselschap goed ende fijn!

 

- Author Nerina Bosman

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences