Modulekode | WTW 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie is ‘n inleiding tot lineêre algebra oor Rn. Matrikse en lineêre vergelykings, lineêre kombinasies en die span van vektore, lineêre onafhanklikheid, deelruimtes, basis en dimensie, eiewaardes, eievektore, gelykvormigheid en diagonalisering van matrikse, lineêre transformasies. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BCom Ekonometrie
BCom Statistiek BA Musiek Musiek BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Chemie BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Meteorologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | WTW 124 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App