Code | Faculty |
---|---|
09133031 | Fakulteit Opvoedkunde |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 4 jaar | Totale krediete: 680 |
Let wel: Die volgende veranderinge is van toepassing vanaf 2016:
WTW 124 Calculus en algebra 124
(Vervang WTW 126 en WTW 128)
WTW 146 Lineêre algebra 146, en WTW 148 Calculus 148
(Beskikbaar vir BEd-studente wat slegs ‘n enkele volle jaar Wiskunde as keusemodule saam met WTW 114 of WTW 134 as eerstesemestermodule neem.)
WTW 161 Lineêre algebra 161, en WTW 168 Calculus 168
(Mag as alternatiewe tot WTW 126, WTW 146, WTW 128, en WTW 148 erken word maar is nie beskikbaar vir registrasie deur BEd-studente nie.)
Modulebeskrywing | Module kode | |
Fundamentele modules | ||
Akademiese inligtingbestuur | AIM 101 of AIM 111, 121 | |
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 110,120 of JLZ 111, 121 | |
Noodhulp | JNH 454 | |
Kernmodules | ||
Kommunikatiewe vaardigheid: Een van: IsiZulu, Sepedi, Setswana (‘n Vrystelling eksamen kan geskryf word) |
CCZ 100 of CCI 100 of CCW100 | |
Opvoedkunde | OPV 112, 122 OPV 212, 222 OPV 312, 322 | |
Navorsingsprojek | JNM 461, 464 | |
Praktiese Onderwys | PRO 280 PRO 380 PRO 452, 453 | |
Professionele studies | JPS 121 | |
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 300 | |
Keusemodules Keusemodules wat slegs in die Senior Fase (SF) aangebied word. Indien studente een van die onder gelyste kombinasies kies, moet hulle nog steeds ‘n ander keusemodule neem uit die modules wat aangebied kan word in die Verdere en Onderwys en Opleiding (VOO) fase Onderwys. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. | ||
Sosiale wetenskappe
*Studente kies GGY 252, 283 en 266 of GES 210 en 220 | ENV 101 GGY 156, 166 *GGY 252, 283, 266 WKD 164 GES 110, 120 *GES 210, 220 | |
Tegnologie (Alle modules is verpligtend) | WTW 133, 143 PHY 133, 143, CMY 133 JTT 120 JOT 240 JOT 330, 340 | |
Natuurwetenskappe | WTW 133, 143 PHY 133, 143 CMY 133, 143 BOT 161 BOT 251 ZEN 161 ZEN 251 ZEN 261 JNS 310 | |
Keusemodules Keusemodules wat in beide Senior- en VOO fase Onderwys aangebied kan word. Vir die Senior fase moet die betrokke modules slegs tot op tweedejaarsvlak aangebied word en vir die VOO fase tot op derdejaarsvlak, behalwe waar anders aangedui. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. Modules word volgens klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. | ||
Kunsopvoeding | JKG 100, JKU 101 JKG 200, JKU 201 JKG 300, JKU 301 | |
Musiekopvoeding | Beginners: JMO 181, 182 Prior music certificates: JMO 101,102 JMO 201, 202, 203, 204 JMO 301,302, 303, 304 | |
IsiZulu
| Vir beginners: ZUL 110, 120 ZUL 210, 220 ZUL 310, AFT 320 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 121 ZUL 211, AFT 220 ZUL 310, AFT 320 | |
Sepedi
| For beginners: SEP 110, 120 SEP 210, 220 SEP 310, AFT 320 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 121 SEP 211, AFT 220 SEP 310, AFT 320 | |
IsiNdebele | Slegs vir huistaal sprekers van IsiNdebele of eerste of tweede addisionele taal. NDE 110, AFT 121 NDE 210, AFT 220 NDE 310, AFT 320 | |
Setswana
| Vir beginners: STW 110, 120 STW 210, 220 STW 310, AFT 320 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 121 STW 211, AFT 220 STW 310, AFT 320 | |
Afrikaans
| AFR 110, 120 AFR 214, 220 AFR 311, 321 of JAF 361 | |
Engels
| ENG 110, 120 ENG 210, 220 ENG 310, 320 of JEN 361 | |
Wiskunde ‘n Volledige eerste jaar met JLW 312 en alle metodieke van Wiskunde voltooi Wiskunde as ‘n SF keusemodule. ‘n Volledige tweede jaar met WTW 389 of JLW 312 en alle metodieke van Wiskunde voltooi Wiskunde as ‘n VOO keusemodule. | WTW 114, 124 of WTW 133, 143, 153, 124
WTW 211, 218, 220, 248
WTW 389 of JLW 312 | |
Verpligte kombinasie Lewensoriëntering
en
Menslike bewegingstudies en Sportbestuur (Studente wat die kombinasie kies, moet een tot op derde jaarsvlak en een tot op tweedejaarsvlak neem) |
JLO 110, 120 JLO 210, 220 JLO 310, 320
JMB 112, 113, 122, 123 JMB 212, 213, 222, 223 JMB 312, 313, 322, 323 | |
Keusemodules Keusemodules wat spesifiek in die Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) fase onderwys aangebied word. Alle modules moet geneem word, behalwe waar anders aangedui.. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. Modules word volgens klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. | ||
Rekenaartoepassingstegnologie
(RTT modules moet tot op 3de jaars vlak geneem word) | INF 112 INF 154, 164, 171 RTT 230, 240 RTT 330, 340 | |
Ondernemingsbestuur | OBS 114, 124 OBS 210, 220 | |
Erfenis- en kultuurtoerisme | EFK 110, 120 EFK 210, 220 | |
Wiskundige geletterdheid (JWG moet tot op 3de jaarsvlak geneem word) | STK 113, 123 JWG 210, 220 JWG 310, 320 | |
Ingenieursgrafika en –ontwerp (JTT moet tot op 3de jaarsvlak geneem word) | MGC 110 WTW 134 JTT 120 JTT 230, 240 JTT 330, 340 | |
Geografie | ENV 101, WKD 164 GGY 156, 166 GGY 252, 283, 266 | |
Geskiedenis | GES 110, GES 120 GES 210, GES 220 | |
Lewenswetenskappe
(JLW 312 moet geneem word, indien Wiskunde ook as keuesmodule geneem word) | CMY 117, 127 MLB 111 BOT 161 BOT 251, 261 GTS 161 ZEN161 ZEN 251, ZEN 261 JLS 310 WTW 134 | |
Fisiese Wetenskappe
*Kies of Chemie of Fisika op 2de jaarsvlak. Indien Fisika geneem word moet WTW 210, 220, 218 en 248 ook geneem word. | WTW 114, 124 *WTW 211, 218, 220, 248 JLW 312 CMY 117, 127 CMY 282, 284, 283, 285 PHY 114, 124 *PHY 255, 263 JPC 310 | |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ondernemingsbestuur
Statistiek Ekonomie
Finansiële Rekeningkunde
Erfenis- en kultuurtoerisme |
OBS 114, 124 OBS 210, 220
STK 110, 120 EKN 110, 120 EKN 214, 234 of FRK 111, FRK 121 FRK 211, FRK 221 INF 281 of EFK 110, 120 EFK 210, 220 | |
Die volgende keusemodules kan slegs geneem word, indien twee ander keusemodules wat in de Senior - en VOO fase onderwys aangebied word, reeds geneem is. Studente mag slegs een van die onderstaande kombinasies as ‘n derde keusemodule neem. | ||
Sielkunde en Voorligting en berading (alle modules moet geneem word) | SLK 110, 120 JVB 210, 220 JVB 301 | |
Godsdiensstudies *Opsioneel, die 3de jaar sal slegs aangebied word indien getalle dit regverdig | REL 110, 120 REL 210, 220 *REL 310, 320 | |
Metodieke van keusemodules: Kies twee metodieke in ooreenstemming met keusemodules geneem tot op tweedejaarsvlak. Die metodieke gekies op tweedejaarsvlak, moet ook op derde- en vierdejaarsvlak geneem word. | ||
Modulebeskrywing | Modulekode | |
Metodiek van Afrikaans | JMA 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Engels | JME 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van IsiZulu | JZL 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Sepedi | JSP 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van IsiNdebele | JND 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Setswana | JSW 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Geografie | JMG 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Geskiedenis | JMH 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Musiekopvoeding | JMM 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Kunsopvoeding | JMK 201, 301, 451, 454 | |
Metodiek van Wiskundige geletterdheid | JMW 202, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Wiskunde | JMW 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Natuurweteskappe | JMN 204, 304, 451, 454 | |
Metodiek van Lewenswetenskappe | JMN 208, 308, 452, 458 | |
Metodiek van Fisiese Wetenskappe | JMN 209, 309, 453, 456 | |
Metodiek van Lewensoriëntering en Ligaamlike Opvoeding | JML 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Toerisme | JMD 206, 306, 456, 466 | |
Methodology of Besigheisdstudies | JMD 205, 305, 455, 465 | |
Metodiek van Ekonomie | JMD 201, 301, 451, 461 | |
Metodiek van Rekeningkunde | JMD 203, 303, 453, 463 | |
Metodiek van Ingenieursgrafika en -ontwerp | JMT 204, 304, 451, 454 | |
Metodiek van Tegnologie | JMC 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Rekenaartoepassings-tegnologie | JMI 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Inligtingstegnologie | JMR 200, 300, 451, 454 | |
Metodiek van Godsdienstudies | JMF 200, 300, 451, 454 |
Klasbywoning
Die onderwysersopleidingsprogramme van die Fakulteit Opvoedkunde is deur die Departement van Onderwys goedgekeur en geakkrediteer. Omdat die Fakulteit 'n hoë premie op die ontwikkeling van vaardighede en bekwaamhede plaas, is klasbywoning verpligtend vir onderwysstudente vir die volle duur van die opleidingsperiode soos deur SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid) gespesifiseer.
Programaanbieding
Die NGSO bestaan uit 'n universiteitsgebaseerde leerkomponent (UBL) en 'n skoolgebaseerde leerkomponent (SBL). Die UBL-komponent word in die vorm van leerwinkels aangebied waartydens die studente 'n praktykteorie van en vir onderwys konstrueer. Vir die doel van die SBL-komponent word studente in twee vennootskapskole met verskillende samestellings vir 6 weke elk (12 weke in totaal) geplaas, waartydens hulle in die onderwyspraktyk betrokke raak terwyl hulle deur gekwalifiseerde mentoronderwysers en universiteitsmentordosente ondersteun en geassesseer word.
Spesiale eksamens
Ten einde die graad met lof te verwerf moet 'n student 'n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App