Code | Faculty |
---|---|
01130072 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 3 jaar | Totale krediete: 373 |
Prof AF Johnson [email protected] | +27 (0)124202316 |
Die program het ten doel om studente musiekgeletterd te maak en hul praktiese musiekmaakvaardighede te ontwikkel. Verder leer hulle om baie fasette van die teorie en geskiedenis van musiek te verstaan en waardeer en word hulle as bekwame onder-wysers vir die klassituasie opgelei. Behalwe vir die musiekaspekte van hierdie program, registreer studente ook vir ander BA-modules waarin hulle die vereiste kennis, vaardighede en beskouings van daardie dissiplines verwerf.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Junie jaarlikes (laat aansoeke op aanvraag).
Minimum vereistes vir 2016 | ||||
Prestasievlak | TPT | |||
Afrikaans of Engels | ||||
NSS/IEB | HIGCSE | AS-Level | A-Level | |
5 | 3 | C | C | 26 |
Departementele keuring is 'n vereiste vir toelating tot hierdie studieprogram.
Toelating is onderhewig aan ’n onderhoud asook ’n toets in die student se instrument en indien nodig geag deur die departementshoof in skryfvaardighede. Verwagte standaard: Graad V-prakties (Unisa, Royal Schools, Trinity).
Studente wat nie in terme van hul akademiese geletterdheid as risikogevalle geïdentifiseer is nie, word vrygestel van VAG 110 en VAG 125.
Let wel:
Sien die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe vir inligting rakende toepaslike voorvereistes.
TAALGROEPE VIR KEUSES IN PROGRAMME
Let wel: U moet asb die alfabetiese modulelys raadpleeg vir volledige inligting rakende alle taalmodules soos hieronder gelys, aangesien sommige van hierdie modules spesifieke vereistes/voorvereistes het.
Modulegroep 1 – Afrikaans
Jaarvlak 1
• As moedertaal: AFR 110,120
• Vir sprekers van ander tale (ook vir sprekers van ander tale wat vir kwalifikasies in die regte en opvoedkunde ingeskryf is) AFR 114
• Vir studente in die regte (eerste taal): AFR 110 Nota: AFR 120 kan bykomend geneem word.
• Vir opvoedkundestudente: AFR 110,120 (moedertaal); AFR 114 (sprekers van ander tale)
Jaarvlak 2
• As eerste taal: AFR 214, AFR 210,220
• Vir opvoedkundestudente: AFR 214, AFR 220
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 210,220
Jaarvlak 3
• As eerste taal: AFR 311,321
• Vir opvoedkundestudente: Vrye keuse uit die modules met alfakodes AFR en LCC wat op jaarvlak 3 aangebied word.
• Taal, kultuur, kommunikasie en media: LCC 312,320,322
Modulegroep 2 – Engels
Jaarvlak 1
• Vir spesiale doeleindes: ENG 118
• Vir akademiese doeleindes: ENG 110,120
Jaarvlak 2
ENG 210,220
Jaarvlak 3
• ENG 310,320
• ENG 311,322
Modulegroep 3 – Frans
Jaarvlak 1
• Vir beginners: FRN 104,181 (LLM studente)
• Kultureel-professioneel (vir student wat Frans in Graad 12 geslaag het): FRN 113,123
Jaarvlak 2
FRN 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: FRN 361,362,363,364
Modulegroep 4 – Duits
Jaarvlak 1
• For beginners: DTS 104
• Kultureel-professioneel (vir studente wat Duits in Graad 12 geslaag het): DTS 113,123
Jaarvlak 2
DTS 211,221
Jaarvlak 3
Kultureel-professioneel: DTS 361,362,363,364
Modulegroep 5 – Grieks
Jaarvlak 1
GRK 110,120
Jaarvlak 2
GRK 210,220
Modulegroep 6 – Hebreeus
Jaarvlak 1
HEB 110,120
Jaarvlak 2
HEB 210,220
Modulegroep 7 – Latyn
Jaarvlak 1
LAT 110,120 (studente wat Latyn in Graad 12 geslaag het, kan direk met Latyn op jaarvlak 2 voortgaan.)
Jaarvlak 2
LAT 210,220
Jaarvlak 3
LAT 310,320
Modulegroep 8 – IsiNdebele
Jaarvlak 1
Vir sprekers van isiNdebele as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: NDE 110, AFT 121
Jaarvlak 2
NDE 210, AFT 220
Jaarvlak 3
NDE 310, AFT 320
Modulegroep 9 – IsiZulu
Jaarvlak 1
• Vir beginners: ZUL 110,120
• Vir sprekers van isiZulu as huistaal of eerste of tweede addisionele taal: ZUL 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat ZUL 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: ZUL 210,220
• Vir studente wat AFT 121, ZUL 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, ZUL 211
Jaarvlak 3
ZUL 310, AFT 320
Modulegroep 10 – Sepedi
Jaarvlak 1
• For beginners: SEP 110,120
• For speakers of Sepedi as home language or first or second additional language: SEP 111, AFT 121
Jaarvlak 2
• Vir studente wat SEP 110,120 op jaarvlak 1 gedoen het: SEP 210,220
• Vir studente wat AFT 121, SEP 111 op jaarvlak 1 gedoen het: AFT 220, SEP 211
Jaarvlak 3
SEP 310, AFT 320
Modulegroep 11 – Spaans
Jaarvlak 1
Vir beginners: SPN 101,102
Jaarvlak 2
SPN 211,221
Jaarvlak 3
SPN 311,321
Modulegroep 12 – Portugees
Jaarvlak 1
• Vir beginners: PTG 101
• Portugese taal en kultuur (vir studente wat Portugees in Gr 12 geslaag het): PTG 113,123
Jaarvlak 2
PTG 211,221
Jaarvlak 3
PTG 311,321
Ten einde die graad met lof te verwerf, moet ’n student ’n geweegde gemiddelde van minstens 75% vir die modules op finalejaarsvlak behaal.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App