E-pos ons

FAQ

Welcome to the Department of Sociology

Welcome to the Department of Sociology

Welkom by die Departement Sosiologie

Die Departement Sosiologie aan die Universiteit van Pretoria is 'n toonaangewende onderrig- en navorsingseenheid wat betref maatskaplike transformasie in Suid-Afrika. Akademiese personeel is in verkeie navorsingsprojekte betrokke en 'n aantal van hul publikasies is met internasionale toekennings bekroon, onder andere deur die Amerikaanse Sosiologievereniging en die Internasionale Vereniging vir Arbeidsgeskiedenis.

Die Departement Sosiologie bied die vak op voorgraadse vlak aan, sowel as nagraadse programme op die honneurs, Magister en doktorale vlakke in (i) Sosiologie, (ii) Bedryfsosiologie en Arbeidstudies en (iii) gender studies.

Deel hierdie blad