Modulekode | OBS 114 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot ondernemingsbestuur as vakwetenskap; die omgewing waarin die onderneming funksioneer; die saketerrein, missie en doelstelling van die sakeonderneming; bestuur en entrepreneurskap. Verantwoordelike leierskap en die rol van 'n besigheid in die samelewing. Die keuse van ‘n ondernemingsvorm; die keuse van produkte en dienste; winsbeplanning en kostebeplanning by verskillende bedryfsgroottes; vestigingsfaktore; aard van produksieprosesse en die uitleg van die bedryf. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
BCom Agribesigheidsbestuur
BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonometrie BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Regte BCom Rekeningkundige Wetenskappe BCom Statistiek BCom Voorsieningskettingbestuur BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BSocSci Erfenis- en Kultuurtoerisme BSW Maatskaplike Werk BIS Inligtingkunde BIT Inligtingtegnologie BSc Inligting- en Kennisstelsels BConSc Gasvryheidsbestuur BConSc Kledingkleinhandelbestuur BConSc Voedselkleinhandelbestuur BSc Geoinformatika BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Mag nie in dieselfde kurrikulum ingesluit word as OBS 155 nie |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Ondernemingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App