Modulekode | BKK 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Visuele navorsingsvaardighede en kritiese vraagstukke in die visuele kunste beklemtoon persoonlike kunsskepping en eksplorasie van materiaal. Benadering tot tegniek, medium, styl en inhoud in skilder- en beeldhoukuns, grafiese drukkuns en nuwe media gee aanleiding tot eie identiteit in ‘n Suid-Afrikaanse konteks. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BKK 200, VKK 120, VKK 210, VKK 220 |
Kontaktyd | 4 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App