Goue ere-penning

Posted on October 20, 2014

Baie geluk aan Prof Tinus Maritz wat saam met prof Basie Verster van UFS goue ere-pennings van die Vereniging van Suid-Afrikaanse Bourekenaars (VSAB) ontvang het vir lewenslange toewyding en diens aan die professie. Hierdie erkenning is welverdiend en UP en die departement kan baie trots wees hierop!

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences