E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

Voordele vir alumni en vriende van UP

  • Gebruik die Universiteitsbiblioteek en ander geselekteerde geriewe.  
  • Kwalifiseer vir afslag by sekere sakeondernemings.  
  • U kan moontlik u belastingpligte verminder.  
  • Skep 'n aandenking aan 'n geliefde deur tot 'n beursfonds by te dra.
  • Versterk die gehalte van u graad en die reputasie van ons alumni as bekwame beroepsmense.  

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Zamandina MthembuEdit