E-pos ons

FAQ

Graad 10-vakkeuses

 

Dit is belangrik vir Graad 9-leerders om sinvolle vakkeuses vir Graad 10 te maak. Leerders het 'n belangrike verantwoordelikheid in hierdie verband, want oningeligte besluite oor vakkeuses kan 'n negatiewe invloed hê op hul toekomstige loopbaanbeplanning. Die Graad 10-vakkeuses-brosjure is 'n unieke, stapsgewyse gids vir Graad 9-leerders en ouers om hulle te help om ingeligte besluite oor vakkeuses te maak.

 

Klik asseblief hier vir die brosjure:

     

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit