E-pos ons

FAQ
’n Goeie kop en ’n goeie hart is altyd ’n formidabele kombinasie. Maar wanneer jy ’n geletterde tong of pen daarby voeg, dan het jy iets baie spesiaals.
— Nelson Mandela

Welkom by die Fakulteit Opvoedkunde

Die Fakulteit Opvoedkunde is een van die grootste en mees diverse fasiliteite in Suid-Afrika vir die voorlopige en gevorderde opleiding van professionele opvoedkundiges van regoor die wêreld.

Die Fakulteit word gehuisves op die pragtige en selfstandige Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria. Hierdie Fakulteit het die grootste reeks programme vir enige student wat beplan om opvoedkundestudies te onderneem. Die afgelope paar jaar is elk van hierdie programme geëvalueer om van internasionale standaard te wees en trek dit toenemend studente van regoor die wêreld.
 

Lees meer | Boodskap van die Dekaan


Vind meer uit

Deel hierdie blad