Stefans Grové National Composition Competition

COMPETITION RULES

 

1) The competition is open to all composers of South African nationality.

 

2) The competition is divided into 3 categories, and compositions submitted for the competition must be:

 

CATEGORY A (composers born before 1995)

A work for SATB choir (with one division per voice) of approximately 6 minutes on any published text in any of the official South African languages.

 

CATEGORY B (composers born after 1995, but who are not still at school at the time of the closing date of the competition)

A work for SATB choir (with one division per voice) of approximately 4minutes on any published text in any of the official South African languages.

 

 

CATEGORY C (composers still at school at the time of the closing date of the competition – grades 10 – 12)

A work for SATB choir (with one division per voice) of approximately 2.5minutes on any published text in any of the official South African languages.

 

3)  Each entry must be original music written by the composer, and multiple entries per composer are allowed

 

4) The submitted compositions must not have been professionally performed, published, or recorded for commercial CD/DVD release.

 

5) Each composer must submit a legible score in PDF format. Each score must be labelled with a pseudonym. No marks identifying the composer must appear anywhere on the score.

 

6) MIDI realizations or audio recordings of the submitted works are COMPULSORY, and should be submitted electronically in MP3 format.  Each MP3 audio recording file must be labelled with the chosen pseudonym. No marks identifying the composer must appear on the MP3 file.

 

7) Each submission (clearly labelled PDF and MP3, as well as proof of South African citizenship) must be e-mailed to: 

   [email protected]

 

8) The electronic application form should be completed and sent SEPARATELY.  

 

Entries received after 15 JULY 2016 will NOT be accepted.

 

9) Rights:

By participating in the competition, the winner cedes to the competition, free of charge:

- the performance rights for the world premiėre

- publication right for publication in AMUSICON

 

10) The UP Stefans Grové National Composition Competition reserves the right not to announce a winner if the entry requirements are not met.

 

11) Winners will be announced in the press during August 2016

 

12)  The Prizes are as follows: 

 

CATEGORY A

R15 000 as well as a public performance of the winning composition 

 

CATEGORY B

R5000 as well as a public performance of the winning composition

 

CATEGORY C

R2000 

 

13) Jury:

The executive committee of the competition has the exclusive authority to appoint the members of the jury, and the number of members is not limited.

The Jury of the 2016 competition will be made up of a group of distinguished South African composers who will be announced after the competition.  No member of the jury may enter a work in the competition.

A jury member may not adjudicate a work by his/her own students.

 

Enquiries: [email protected]

 


 

KOMPETISIEREËLS

 

1) Die kompetisie is oop vir alle Suid-Afrikaanse komponiste.

2) Die kompetisie word verdeel in 3 kategorieë:

 

KATEGORIE A (komponiste wat voor 1995 gebore is)

‘n Werk vir SATB koor (met een moontlike verdeling per party) van ongeveer 6 minute op gepubliseerde teks in enige van die amptelike Suid-Afrikaanse tale.

 

KATEGORIE B (komponiste wat op of na 1995 gebore is)

‘n Werk vir SATB koor (met een moontlike verdeling per party) van ongeveer 4 minute op gepubliseerde teks in enige van die amptelike Suid-Afrikaanse tale.

 

KATEGORIE C (komponiste wat steeds skoolgaande is op die sluitingsdatum van die kompetisie – graad 10 - 12)

‘n Werk vir SATB koor (met een moontlike verdeling per party) van ongeveer 2.5 minute op gepubliseerde teks in enige van die amptelike Suid-Afrikaanse tale.

 

3) Elke inskrywing moet oorspronklike musiek  van die komponis wees, en komponiste mag meer as een werk inskryf vir dieselfde kategorie.  

 

4) Die ingeskrewe komposisies mag nie reeds professioneel uitgevoer, gepubliseer of opgeneem wees vir kommersiële klank of video-vrystelling nie

 

5) Elke komponis moet ‘n duidelike leesbare partituur elektronies in ’n PDF-formaat voorlê.  Elke partituur moet duidelik gemerk wees met ‘n skuilnaam, en geen aanduidings van die komponis se identiteit mag op enige manier op die partituur herkenbaar wees nie.

 

6) MIDI voorstellings of klankopnames van die ingeskrewe werke is VERPLIGTEND, en moet elektronies aangeheg word in ’n MP3-formaat.  Elke MP3 moet duidelik gemerk word met die komponis se skuilnaam.  Geen aanduidings van die komponis se identiteit mag op die MP3-leêr verskyn nie.

 

  1. 7) Elke inskrywing (duidelik gemerkte PDF en MP3, sowel as ‘n bewys van Suid-Afrikaanse burgerskap) moet ge-epos word aan:

 

[email protected]

 

8)  Die elektroniese inskrywingsvorm word APART ingevul en gestuur.

 

Inskrywings wat na 15 JULIE 2015 ontvang word, sal nie aanvaar word nie.

 

9)  Regte:

Deur deel te neem aan die kompetisie, word die volgende gratis aan die kompetisie gegee:

uitvoerregte vir die eerste uitvoering

- publikasieregte vir publikasie in AMUSICON

 

10) Die UP Stefans Grové Nasionale Komposisiekompetisie behou die reg voor om nie ‘n wenner aan te kondig, sou dit nie aan die vereistes voldoen nie

 

11) Wenners sal in die pers aangekondig word gedurende Augustus 2015

 

12) Die pryse is soos volg:

 

KATEGORIE A

R 15 000 en ‘n publieke uitvoering van die wenkomposisie

 

KATEGORIE B

R 5000 en ‘n publieke uitvoering van die wenkomposisie

 

KATEGORIE C

R 2000 

 

13)  Jurie:

Die uitvoerende komitee van die kompetisie behou die eksklusiewe reg om die lede van die jurie aan te wys.  Die lede is nie beperk tot ‘n spesifieke aantal nie.

Die jurie vir die 2016 kompetisie sal saamgestel word uit ‘n aantal vername Suid-Afrikaanse komponiste wat bekend gemaak sal word na afloop van die kompetisie.  Geen lid van die jurie mag ‘n werk inskryf vir die kompetisie nie.

’n Jurielid mag nie ’n werk van sy/haar eie studente beoordeel nie.

 

Navrae: [email protected]

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences