Modulekode | VKM 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n voortsetting van Voorkomende Mondheelkunde 171 en word beoog om ‘n mondhigiëne student die geleentheid te bied om sy/haar kundigheid, vaardigheid en gesindheid te ontwikkel deur vir ‘n pasiënt ‘n behoeftegedrewe primêre en basies-sekondêre voorkomende behandelingsplan te ontwikkel, te implementeer en te evalueer. Hierdie module bestaan uit lesings en kliniese werk gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne op regte pasiënte. |
Modulekrediete | 58.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 6 praktiese sessies (30 weke), 1 lesing per week for 30 weke |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App