Modulekode | NTA 313 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Evaluering van die voedingstatus. Voedingsorgproses, oorsig van evaluering van voedingstatus. Wetenskaplike beginsels van voedingstatusevaluering, voedingsifting, kliniese, biochemiese en dieetevaluering van voedingstatus. Praktykopleiding: Inoefening van teoretiese beginsels van voedingstatusevaluering in hospitaal/kliniek en/of vaardigheidslaboratorium. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Derdejaarstatus |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App