Jaarboeke

Maksillo-fasiale patologie 371


 
Modulekode MFP 371
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die module stel die mondhigiëne student bekend aan maksillo-fasiale patologie wat mees algemeen in die algemene praktyk voorkom. Dit sal die student in staat stel om te differensieer tussen variante van normaal en patologiese letsels. ‘n Basiese kennis van die etiologie, patogenese en kliniese voorkoms van die letsels sal opgedoen word. Spesifieke behandelingsmodaliteite relevant tot die mondhigiënis sal ook in die module aangespreek word.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 1 lesing per week for 30 weke
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences