Modulekode | JMD 351 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op die leergereedheid van die skoolbeginner, insluitende fisiese, intellektuele, perseptuele, emosionele en sosiale gereedheid, sowel as die leerprobleme wat kan ontstaan as gevolg van ‘n gebrek aan leergereedheid. Die kennis en vaardighede wat verwerf word, sal die student voorberei vir JLD 400 wat sal fokus op die vroeë identifisering van leerprobleme en intervensie in die Grondslagfase. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, Gemeenskapsbetrokkenheid |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App