Modulekode | CSS 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | ’n Module wat vanuit ’n lys spesialiseringsonderwerpe gekies kan word, insluitende prosesbeheer, chemiese produkontwerp, omgewingsingenieurswese, kerningenieurswese, polimeer-prosessering, reaktorontwerp en waterbenuttingsingenieurswese. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CPJ 421# |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App