Jaarboeke

Nuwe-Testamentiese wetenskap 803


 
Modulekode NTW 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud 'n Gedoseerde module oor 'n tematies-gespesialiseerde leeslys toegespits op die kandidaat se navorsingsterrein.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingklas per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Nuwe Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences