Modulekode | GIH 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Regulering van internasionale handel – die WHO (b) Intellektuelegoederereg en oordrag van tegnologie (c) Handel, omgewing, menseregte en arbeid (d) Landbou (e) Dienste (f) Handelsfasilitering (g) Besondere reëlings ten opsigte van streke (h) Industriële produkte (NAMA) (i) Geskilbeslegting (j) Handelsremedies (k) Onderhandeling in handelsverkeer |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App