Code | Faculty |
---|---|
01242013 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Skryf van 'n toelatingstoets.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Akademiese skryfwerk en basiese navorsingsmetodologie vir taalstudente, insluitende beplanning van tydsraamwerk, analise en interpretasie van ‘n navorsingsonderwerp, gebruik van primêre en sekondêre bronne, organisering van inligting en navorsingsresultate in samehangende en logiese geheel. Tegniese en etiese aspekte van navorsing word ook aangespreek.Module-inhoud:
A supervisor will be allocated under whose guidance the student will conduct a research project focused on a music topic. This will culminate in a research report of 7 500 to 9 000 words.
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Music communication practice focuses on practical musical skills for facilitating music groups in varied contexts, African music, working as a community musician and developing skills to advise on the use of music in media and marketing. Students enrolled for MCS 701 must take MCS 702.
Module-inhoud:
Studente ontwikkel akademiese skryfvaardighede ten einde effektiewe navorsing te kan onderneem en die resultate daarvan korrek te vervat in navorsingsverslag, verhandeling of proefskrif.Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Music communication theory covers innate musicality, musicing, music and identity, community music, social institutions and movements, group theory and music in media and marketing. Students enrolled for MCS 702 must take MCS 701.
Module-inhoud:
Die module behels musiekopvoedingsaktiwiteite en -konsepte, nuwe neigings (soos kunsteopvoeding, -doelstellings en -uitkomste en -evaluasies). Die teoretiese basis om musiekopvoeding aan alle ouderdomsgroepe te leer word bestudeer, sowel as om gestruktureerde musiekles te beplan waarin kennis en musiekaktiwiteite gekombineer word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App