Code | Faculty |
---|---|
01264614 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof J Bornman [email protected] | +27 (0)124202001 |
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word vereis. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word vereis. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App