Modulekode | JGL 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module rus die student toe met die nodige kennis, vaardighede, houding en waardes om vroeë geletterdhed aan die jong leerder te fasiliteer. Dit geskied deur die gebruik van kinderliteratuur. Die fasilitering van vroeë geletterdhed is deel van die taalontwikkeling van die 0-9 jaar, kind.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App