’n Persoon wat ’n vuurwapen, plofstof, ploftoestel of enige ander gevaarlike of potensieel gevaarlike wapen of voorwerp op die Universiteitsterrein berg, in besit of onder beheer het, sonder vooraf uitdruklike toestemming van die Direkteur: Departement Veiligheidsdienste of sy gedelegeerde, is aan wangedrag skuldig. Aan die begrippe "vuurwapen", "plofstof", "ploftoestel" en "gevaarlike wapen" word dieselfde betekenis geheg as die omskrywing daarvan in die toepaslike statutêre maatreëls. ? Gevaarlike of potensieel gevaarlike wapen of voorwerp sluit in, maar is nie beperk tot ? aartappelgeweer en/of ? verfbalgeweer nie.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App