Welkom by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Omdat verwagtinge oor vooruitgang in die land tot ‘n groot mate op ontwikkeling in wetenskap, ingenieurswese en tegnologie berus, streef die Fakulteit daarna om leierskap op die gebiede van basiese natuurwetenskappe en wiskunde te voorsien. Die voortreflikheid van die Fakulteit word weerspieël in sy uitstekende rekord wat navorsingsprestasies betref, die hoë gehalte van sy voor- en nagraadse onderrig en sy betrokkenheid by verskeie gemeenskapsdienste.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App